Lukas 23:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!”Hulle het sy klere verdeel deur te loot.

Lukas 23

Lukas 23:33-36