Lukas 23:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle Hom weglei, gryp hulle 'n sekere Simon van Sirene, wat toe net van buite die stad af gekom het, en sit die kruis op hom om dit agter Jesus aan te dra.

Lukas 23

Lukas 23:19-28