Lukas 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het hulle die aanklag teen Hom begin deur te sê: “Ons het bevind dat hierdie man ons volk ophits: hy belet hulle om aan die keiser belasting te betaal en beweer dat hy die Christus, die koning, is.”

Lukas 23

Lukas 23:1-10