Lukas 22:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Jesus vir hulle gesê: “Toe Ek julle uitgestuur het sonder beursie en reissak en skoene, het julle iets kortgekom?”“Nee, niks nie!” was hulle antwoord.

Lukas 22

Lukas 22:27-42