Lukas 22:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar by julle moet dit nie so wees nie. Inteendeel, die belangrikste onder julle moet soos die geringste wees, en die een wat die leier is, soos die een wat dien.

Lukas 22

Lukas 22:22-29