Lukas 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy antwoord: “Pas op dat julle nie mislei word nie, want baie sal onder my Naam kom en sê: ‘Dit is ek!’ en: ‘Die tyd het aangebreek!’ Moenie agter hulle aanloop nie!

Lukas 21

Lukas 21:1-12