Lukas 21:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wees op julle hoede dat julle gees nie deur onmatige etery en drinkery en deur die sorge van die lewe afgestomp word nie en dat daardie dag julle nie onverhoeds soos 'n vangnet oorval nie.

Lukas 21

Lukas 21:30-38