Lukas 20:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dat die dooies opgewek word, het Moses ook aangedui waar hy in die gedeelte oor die doringbos praat van ‘die Here, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob’.

Lukas 20

Lukas 20:35-40