Lukas 20:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die skrifgeleerdes en die priesterhoofde het besef dat Jesus met hierdie gelykenis op hulle gesinspeel het. Daarom wou hulle Hom sommer daar en dan gevange neem, maar hulle was bang vir die volk.

Lukas 20

Lukas 20:18-22