Lukas 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik.

Lukas 2

Lukas 2:1-19