Lukas 2:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy antwoord hulle: “Waarom het u na My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die huis van my Vader moet wees nie?”

Lukas 2

Lukas 2:41-52