Lukas 2:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat hulle gedink het Hy is by die reisgeselskap, het hulle 'n dag lank gereis voordat hulle Hom onder die familie en bekendes begin soek het.

Lukas 2

Lukas 2:34-46