Lukas 2:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juis op daardie oomblik het sy nader gekom en God gedank en oor die Kindjie gepraat met almal wat na die verlossing van Jerusalem uitgesien het.

Lukas 2

Lukas 2:31-43