Lukas 2:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simeon het hulle geseën en vir Maria, sy moeder, gesê: “Kyk, hierdie Kindjie is bestem tot 'n val en 'n opstanding van baie in Israel en tot 'n teken wat weerspreek sal word.

Lukas 2

Lukas 2:24-35