Lukas 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het ook die reinigingsoffer gebring volgens die voorskrif in die wet van die Here, naamlik “'n paar tortelduiwe of twee jong duiwe.”

Lukas 2

Lukas 2:16-31