Lukas 19:47 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was elke dag in die tempel besig om die mense te leer. Intussen het die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en ook die leiers van die volk, 'n plan gesoek om Hom dood te maak.

Lukas 19

Lukas 19:45-48