Lukas 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe bring hulle die donkie na Jesus toe. Daarna gooi hulle van hulle klere op sy rug en help Jesus opklim.

Lukas 19

Lukas 19:31-42