Lukas 17:34-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

34. Ek sê vir julle: Dan sal twee mense op een bed slaap, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.

35. Twee vroue sal koring maal, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.”

37. Toe vra hulle Hom: “Waar, Here?”Hy sê vir hulle: “Waar aas lê, daar sal aasvoëls ook bymekaarkom.”

Lukas 17