Lukas 17:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

hulle het maar soos gewoonlik geëet en gedrink en getrou tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het. Toe kom die sondvloed, en dit het hulle almal uitgewis.

Lukas 17

Lukas 17:18-30