Lukas 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die werkgewer het die oneerlike bestuurder geprys vir die slim ding wat hy gedoen het. Die mense van hierdie wêreld tree onder mekaar slimmer op as die mense van die lig.

Lukas 16

Lukas 16:1-12