Lukas 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe roep hy die skuldenaars van sy werkgewer een vir een en vra vir die eerste: ‘Hoeveel skuld jy my werkgewer?’

Lukas 16

Lukas 16:1-10