Lukas 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Abraham sê: ‘My kind, onthou dat jy in jou leeftyd altyd die goeie gekry het en Lasarus die slegte. Nou gaan dit hier goed met hom, maar jy word gepynig.

Lukas 16

Lukas 16:20-21-31