Lukas 15:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die tollenaars en sondaars het almal die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister.

2. Hierteen het die Fariseërs en die skrifgeleerdes beswaar gemaak en gesê: “Hierdie man ontvang sondaars en eet selfs saam met hulle.”

3. Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis:

Lukas 15