Lukas 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As iemand jou na 'n bruilof toe uitnooi, moet jy nie sommer op die voorste plek gaan sit nie. Dit kan net wees dat die gasheer iemand uitgenooi het wat belangriker is as jy.

Lukas 14

Lukas 14:1-13