Lukas 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna sê Hy vir hulle: “Sê nou 'n seun of 'n bees van een van julle val in 'n put, sal hy hom nie dadelik uithaal nie, al is dit op 'n sabbatdag?”

Lukas 14

Lukas 14:3-10