Lukas 14:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Of watter koning wat met 'n ander koning in 'n oorlog betrokke raak, sal nie eers gaan sit en oorweeg of hy met sy tien duisend man sterk genoeg is om die ander een teen te staan wat met twintig duisend teen hom optrek nie?

Lukas 14

Lukas 14:21-32