Lukas 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die slaaf kom toe terug en vertel dit alles aan sy eienaar. Toe word die man kwaad en sê vir sy slaaf: ‘Gaan uit na die strate en gangetjies van die stad en bring die armes en kreupeles en blindes en verlamdes hierheen.’

Lukas 14

Lukas 14:11-28