Lukas 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hulle begin almal, die een na die ander, verskoning maak. Die eerste sê vir hom: ‘Ek het 'n stuk grond gekoop en dit is noodsaaklik dat ek uitgaan om daarna te kyk. Ek vra u, verskoon my asseblief.’

Lukas 14

Lukas 14:12-21