Lukas 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as jy uitgenooi is, gaan sit liewer op die agterste plek. Wanneer die gasheer kom, sal hy vir jou kan sê: ‘Vriend, kom sit hier voor.’ Dan sal jy in die agting van al die gaste styg.

Lukas 14

Lukas 14:6-17