Lukas 13:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk, nou word julle stad aan julleself oorgelaat. Maar Ek sê vir julle: Julle sal My sekerlik nie sien nie totdat die dag kom wanneer julle sal uitroep: Loof Hom wat in die Naam van die Here kom!”

Lukas 13

Lukas 13:25-35