Lukas 13:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê vir hulle: “Span al julle kragte in om by die smal deur in te gaan. Baie, verseker Ek julle, sal probeer om in te gaan, maar sal dit nie regkry nie.

Lukas 13

Lukas 13:20-27