Lukas 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek sê vir julle: Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook openlik uitspreek voor die engele van God.

Lukas 12

Lukas 12:1-13