Lukas 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie.

Lukas 12

Lukas 12:2-10