Lukas 12:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het ook vir die skare gesê: “As julle 'n wolk in die weste sien opkom, sê julle dadelik: ‘Dit gaan reën!’ en dit gebeur ook.

Lukas 12

Lukas 12:51-59