Lukas 12:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hy wat nie geweet het nie en dinge gedoen het wat straf verdien, sal 'n ligte straf kry. Van elkeen aan wie baie gegee is, sal baie geëis word; en van hom aan wie baie toevertrou is, sal meer gevra word.”

Lukas 12

Lukas 12:42-58