Lukas 12:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Verkoop julle besittings en gee bydraes vir die armes. Skaf vir julle 'n beurs aan wat nie leeg raak nie, 'n onuitputlike rykdom in die hemel, waar geen dief dit kan bykom en geen mot dit kan verniel nie.

Lukas 12

Lukas 12:24-40