Lukas 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, alles wat julle in die donker gesê het, sal in die daglig gehoor word; en wat julle agter geslote deure vir iemand in die oor gefluister het, sal van die dakke af uitgebasuin word.”

Lukas 12

Lukas 12:1-4