Lukas 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Hy vir hulle: “Pas op en wees op julle hoede vir elke vorm van gierigheid, want 'n mens se lewe is nie afhanklik van die oorvloed van sy besittings nie.”

Lukas 12

Lukas 12:13-25