Lukas 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sê vir julle: Al sou hy nie opstaan en dit vir hom gee omdat hy sy vriend is nie, sal hy tog opstaan en hom alles gee wat hy nodig het, omdat hy hom nie skaam om aan te hou vra nie.

Lukas 11

Lukas 11:3-15