Lukas 11:53 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy uit die huis weggaan, het die skrifgeleerdes en die Fariseërs Hom heftig begin aanval. Oor allerlei dinge het hulle aan Hom strikvrae gestel

Lukas 11

Lukas 11:43-54