Lukas 11:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

van die bloed van Abel af tot by die bloed van Sagaria, wat tussen die altaar en die tempel doodgemaak is. Ja, Ek sê vir julle, hulle bloed sal van die huidige geslag geëis word!

Lukas 11

Lukas 11:43-54