Lukas 11:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop antwoord Hy: “Julle wetgeleerdes! Ellende wag vir julle ook, want julle laai ondraaglike laste op die mense, en self verroer julle geen vinger om die laste te dra nie.

Lukas 11

Lukas 11:38-54