Lukas 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Jesus nog besig was om te praat, het 'n vrou uit die menigte hardop uitgeroep en vir Hom gesê: “Hoe bevoorreg is die vrou wat U in haar liggaam gedra en aan haar bors gevoed het!”

Lukas 11

Lukas 11:22-34