Lukas 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n onrein gees uit 'n mens uitgaan, swerf hy deur dor streke op soek na 'n rusplek. As hy dit nie kry nie, sê hy: ‘Ek gaan terug na my huis toe waar ek uitgegaan het.’

Lukas 11

Lukas 11:19-27