Lukas 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het op 'n keer 'n bose gees uitgedryf uit iemand wat nie kon praat nie. Net nadat die bose gees uitgegaan het, het die stom man begin praat. Die mense het hulle verwonder,

Lukas 11

Lukas 11:8-19