Lukas 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir hulle gesê: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.

Lukas 10

Lukas 10:1-7