Lukas 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die twee en sewentig het vol blydskap teruggekom en gesê: “Here, selfs die bose geeste onderwerp hulle aan ons by die hoor van u Naam.”

Lukas 10

Lukas 10:16-18