Lukas 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

En jy, Kapernaum, dink jy jý sal tot die hemel toe verhoog word? Nee, jy sal tot in die doderyk afdaal!

Lukas 10

Lukas 10:13-21