Lukas 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ellende wag vir jou, Gorasin! Ellende wag vir jou, Betsaida! As in Tirus en Sidon die wonderdade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as gesit en hulle bekeer het.

Lukas 10

Lukas 10:3-23