Lukas 1:45-48 Afrikaans 1983 (AFR83)

45. Gelukkig is sy wat glodat in vervulling sal gaanwat die Here vir haar gesê het!”

46. En Maria het gesê:“Ek besing die grootheid van die Here,

47. ek juig oor God, my Verlosser,

48. omdat Hy na myin my geringheid omgesien het.Kyk, van nou af sal elke nuwe geslag my gelukkig noem,

Lukas 1